Gideon Schoonraad is tans 'n ongepubliseerde skrywer. Hy is 'n argitek van Pretoria en skryf vir die afgelope jaar vir kreatiewe ontlading en ontspanning. Dit is sy eerste stuk wat vir die wyer publiek se oë bedoel is.
Opgedateer/Updated: 2010-02-05
Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za
Bio-info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za