Gerda-Marié Viviers is in Bloemfontein gebore en getoë. Sy het haar graad in Mediastudies aan die Universiteit van die Vrystaat en haar BPhil-graad in Joernalistiek by Stellenbosch Universiteit verwerf. Sy is van Januarie 2010 af terug in die Rosestad waar sy as joernalis werk.
Opgedateer/Updated: 2010-02-24
Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za
Bio-info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za