Georgie

Ek het 'n seun tans in Matriek, hy MOET bo 50% behaal vir wiskunde en wetenskap om moontlik universiteit toe te kan gaan. ek betaal al vir die afgelope twee jaar "master maths" vir ekstra klasse vir wiskunde en wetenskap, my seun se gemiddeld het so bietjie op gegaan maar is nog onder die 50%. wat kan ek doen?? enige hulp, raad sal waardeer word.
Top