Genis

Wewenaar, woon in Amanzimtoti. Soek dames met opregte bedoelings ten opsigte van al die fasette van die lewe. Wil graag weer 'n goeie maatjie kry wat die lewe met my kan deel. Ek is 66 en 'n totaal selfonderhoudende afgetrede sakeman. Dames van enige ouderdom mag my kontak. Ek rook nie en drink selde slegs met spesiale geleenthede. Geen drank in my huis nie. Dames wat rook is ongelukkig nie op my voorkeurlysie nie (jammer, dames) Ek is baie gesond en geniet die lewe, so ook verkies ek dames wat hulle kan uitleef in alles wat hulle doen, so ook in die kamer. Dames wat enige inhibisies het omtrent seks tussen 'n paartjie of nie daarvan hou nie, hou ook verby asseblief. Die lewe bestaan nie net daaruit nie, maar dit is 'n integrale deel van die lewe en is 'n instelling en opdrag van Vader.
Top