Gawie Richter

Nuut hier, en ek is nie seker wat alles nog vir wat gaan nie. Poësie, skryfstukke, boeke, WOORDE, is die ding vir my. Sonder dit sou mens geen beskrywing aan enigiets kon gee nie, en sou als doelloos wees. Alles van gevegte tot liefde begin met 'n enkele woord. Ek soek nog my weg. Gebore 30 Mei 1989, en was in woorde vasgevang van 'n vroeë ouderdom. :)
Top