FusionV

Byna 30, gay, enkellopend - crap dit klink soos 'n ad in die Landbou Weekblad se hoekie vir eensames of iets. Wel buiten dit, voel ek dit is nodig om af en toe keel skoon te maak en ander kere om net gebeur in my lewe te deel. Ek is 'n eks wynmaker, later myner en nou omgewings konsultant. So as daar iewers 'n belegger daar buite is wat 'n wynplaas wil koop, laat weet maar ek meer as gewillig om sweats-shares te verdien. Boonop kan ek keer dat hulle op die plaas myn. Neutedop. Hoop julle geniet! P.S. ek haat spelvoute so tik my dadelik oor die vingers as julle iets optel, asseblief!
Top