Frederick
Het na 26 jaar diens in die Suid Afrikaanse Lugmag afgetree in 1991 na n trippel hartomleiding. Was nog altyd versot op skryfwerk derhalwe het my eerste Trilogie, Geen Groter Erfenis , Die Kristal Grot en Maskers so pas die lig gesien.Buitelandse Afrikaanse lesers ondersteun my sterk met pragtige opbouende kommentare oor my boeke. Ek spits my toe op die Afrikaanse hygromanse vir die volwasse lesers bo 16 jaar.My eboeke is beskikbaar op smashwords.com sowel as myAfrikaans eBoeke.com. My boeke word wereldwyd goed ontvang met besondere goeie resensies. Ek glo dat Afrikaans wel n besondere erotiese medium is, maar beslis nie vir die vuiltaal wat gewoonlik met erotiese werke gepaard gaan nie!Ek is n selfbemarker van my harde kopiee,sodoende kan die laer inkomste lesers ook my werk geniet.
