FrancoisRene

Ons is beide pastore in voltydse bediening en ons fokus veral op huwelike & verhoudings. Ons bied tans liefde & seks werkswinkels aan regoor die land genaamd "GETROUD MET LIEFDE (+seks).
Top