Francilié Hoek

Francilié is gebore in Mpumalanga, het mens geword op Tukkies, en wêreldwys in Londen waar sy vir 2 jaar ’n juffrou was.  Na ’n Meestersgraad in Sielkunde aan die Universiteit van die Vrystaat, werk sy as sielkundige by ’n remediërende skool in Johannesburg.

Sy het ’n passie vir woorde en mense; mense omdat hulle soveel potensiaal het vir groei, en woorde omdat dit aan die groeiproses betekenis gee.


Opgedateer/Updated: 2009-09-29
Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za 
Bio-info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za

Top