fiona

Hi ek is Fiona en is van die Paarl.Eks is 38jaar oud en n'trtse ma van 3 spruite.Ek is tans besig om gedigte te skryf onder leiging van Diana Ferrus te Breytenbach Sentrum in Wellington,en ons digtersgroep se naam is Di Mengelmoes Digters op Facebook.Ons doen ook Kreatiewe skryfkuns.Op die oomblik doen ek ook drama,leeslollas en Poppekas klasse ook te Breytenbach Sentrum.Eks n' realiteits mens en skryf graag oor hedendaagse gebere.Ek skryf al van jonks af maar het nou dit my missie gemaak om dit permanent te doen.
Top