Adult students within higher education institutions: The portfolio development course as a preparatory mechanism for academic success
2016-02-23This article provides an older adult student perspective on the portfolio development component of the RPL process at one South African higher education institution.
Onderhoud: 'n Tweede kans in die lewe
2016-02-23Dis nooit te laat om verder te studeer nie. In hierdie gesprek lees 'n mens van 'n volwasse student wat te midde van moeilike omstandighede die leer van verdere studie moes klim - en uiteindelik bo uitgekom het.
Volwasse studente in hoëronderwysinstellings: Die portefeulje-ontwikkelingskursus as ’n voorbereidingsmeganisme vir akademiese sukses
2016-02-23"Hoëronderwysinstellings moet toenemend aanpas by uiteenlopende, nietradisionele studentegemeenskappe, insluitend ouer volwasse studente. Die ondersoek waarop hierdie artikel gebaseer is, het bepaal hoe die erkenning-van-voorafleer- (EVL-) proses by een so ’n instelling die volwasse student voorberei om suksesvol te wees."

