Eugene Marais

Gebore in Durban en my skoolloopbaan in Pietermaritzburg voltooi waar ek ook aan die UNP die MA-graad in Afrikaansonderrig voltooi het. Ek het Afrikaans onderrig en later by vakadviesdienste aangesluit. Tans is ek betrokke by onderwysopleiding by UKZN en my belangstelling is die Afrikaans prosa en die onderrig van jeugletterkunde.
Top