Etienne Snyman

Ek is 'n permanente student van Teologie. Ek het grootgeword in die Paarl, en later by Stellenbosch gaan studeer. Tans bly ek in George waar ek by 'n plaaslike kerk werk. My blog kan in Engels gelees word by Ainigma.co.za
Top