Estelle Brits

Estelle Brits, van Kathu, voorheen wiskunde onderwyseres van Johannesburg, is verslaaf aan lees en deelneem aan SêNet. Sy is betrokke by 'n internasionale organisasie waarvan die doelstelling is: "Repurposing Business to Transform Society". Sy hou van reis en is mal oor Indië.



Opgedateer/Updated: 2010-02-05
Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za
Bio-info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za

 

Top