Eshree
ek is 'n jong suid- afrikaanse vrou wat voel om vir haarself op te staan sowel as vir ander vroue. Leef elke dag vir die dag self, wnt gisters is verlore soos more is onbereikbaar,maar deur die geloof van ons hemelse vader hoop en is ons oe gevestig op die toekoms.