Erik Dippenaar

Erik Dippenaar is 'n kind van die Swartland. Na 'n honneursgraad in musiek aan die Universiteit van Stellenbosch behaal hy 'n meestersgraad aan die Royal College of Music, Londen, waar hy spesialiseer in historiese klawerbordinstrumente. Hy bly in Londen en werk as vryskut klavesinis en kamermusikant in Europa. In sy vrye tyd plant hy aartappels in sy agtertuin.




Opgedateer/Updated: 2009-10-16
Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za
Bio-info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za
Top