Ek is op 7 Julie 1971 gebore in Williston naby die baie koue plek, Sutherland. Ek bly egter sedert 1972 in Saldanha. Ek het onlangs ná verskeie terugslae in my lewe begin dig en is ook tans besig met 'n boek oor my lewe.
Opgedateer/Updated: 2007-07-23
Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za
Bio info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za