Emmie Bedeker
Gebore in Prins Albert in die Karoo. Oudste van 6 kinders. Studeer B. Verpleegkunde op Stellenbosch en later M.Afstandsonderrig deur Univ. van London. Getroud met skoolliefde. Ek het twee dogters. Woon tans in die Noord-weste van Namibia. Ek skryf gedigte. Nog nie gepubliseer nie.