Elsa Meihuizen

Ek is 'n senior lektor by die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit waar ek klasgee in Akademiese Geletterdheid/ Academic Literacy. My navorsingsbelangstelling is in die breë die Afrikaanse Letterkunde en in spesifiek die genese van tekste soos af te lees uit manuskripvariante.
Top