EllieB

Ek is 'n 'twenty-something' taal-liefhebber van die Vrystaat. Gedigte en lekker historiese romans is my gunsteling letterkundige vorme. Ek is ook 'n student van tale, met ondermeer Afrikaans, Engels, Nederlands, Frans en Latyns as vakke. So ook is ek 'n amateur digter en literêre kritikus.
Top