ElizaC

Senior Dosent in Besigheidskommunikasie en Duits aan die Walter Sisulu Universiteit. Tans ook in 'n tydelike pos aan die Universiteit van Fort Hare in Praktiese Afrikaans. Doktorsgraad in Postkoloniale Letterkunde (Elsa Joubert). Skryf gedigte onder die naam Elizabeth Conradie. Gepubliseer in Vonk@Verse.
Top