eleanor

Afgetrede onderwyseres, taal remediërend skoolgehou. Woon op `n eiland, in `n paradys, tussen die see en fynbos en aalwyne, die mooiste plek op aarde. Enige skrywer is welkom in my huis om "te veel mooi" te beleef.
Top