Elana Esterhuyse is een van dáárdie mense. Sy praat skaars en staar gedweë uit haar oë. Wanneer sy nie glo dat die wêreld in haar kop is nie, raak tekstuele omgang haar amp soos drank wat halfprys is gedrink moet word. Terwyl sy wag om iemand lief te kry soos haar gunsteling woord, swot sy BA Geesteswetenskappe aan die Universiteit van Stellenbosch.