DS de Villiers
Prof DS de Villiers is Departementshoof: Strafreg en Strafprosesreg by die UJ.
’n Elementologiese perspektief op die "gemeenskaplike doel"-leerstuk
DS de Villiers
2012-09-20
"Snyman (Strafreg, 2006:263-4) hou voor dat 'die kern van hierdie leerstuk is dat indien twee of meer mense ’n gemeenskaplike oogmerk het om ’n misdaad te pleeg en gesamentlik optree ter uitvoering van hierdie oogmerk, die handeling van elkeen van hulle ter uitvoering van die gemeenskaplike oogmerk die ander toegereken word'."