Drualcose

Ek is 'n profesionele berader. Ek hou 'n BA graad in Sosiale Wetenskap, met Sielkunde en Sosiologie as hoofvakke, van die ou RAU (nou UJ) en het dit opgevolg met 'n honneurs in Sosiologie, spesialiteitsrigtings, Groep Dinamika, Industriele Sosiologie en Gesins Sosiologie. Ek het as berader gekwalifiseer deur UNISA. Ek spesialiseer in verslawing van enige aard, trauma, angs, depressie en selfbeeld verryking. Ek glo in die krag van deelnemende en konstruktiewe gesprek. Deur terapie kan jy ondersteuning ontvang en jouself help ontwikkel in die beste JY wie jy wil wees.
Top