Drewan

Ek bedryf 'n boetiek media-agentskap. Ek het iets te sê oor politiek (die ANC en die DA is ewe vrotsleg) en iets oor godsdiens (God, van Allah tot Zeus, is vrotsleg). Ek weet net oor een enkele onderwerp genoeg: Sherlock Holmes. En ek twyfel of ek genoeg oor hom weet.
Top