Dr Phil

<p>Getroude man van mid 40's. Die vraag is wat gee sin in ons lewens? Victor Frankl het gese dat as ons daai ding wat ons sin gee in die lewe gevind het mens die moeilikste omstandighede te bowe sal kom.</p><p>“Om te droom net wat ‘n mens wil droom – dit is die mooi van mens wees. Om te doen net wat ‘n mens wil doen – dit is die krag van die menslike wil. Om jou self te vertrou om jou beperkinge te toets – dit is die waagmoed om suksesvol te wees” </p>
Top