Dr Gerrit

Dr Gerrit van Vuuren doen reeds meer as 25 jaar Bybelse berading. Hy glo nie daaraan om foute onder die mat in te vee nie, en nog minder om net ? pleistertjie op ? ou wond te plak. Dr Gerrit leer sy kliënte nuwe en beter lewensvaardighede aan waarmee hulle suksesvol kan leef, ook binne die huwelik. Dr Gerrit se kwalifikasies sluit in die grade MSc, PhD en DTh. Bo alles is hy 'n diep toegewyde Christen. Hy is beskikbaar vir lesings en seminare regoor Suid Afrika.
Top