Deon Thom
Prof. Deon Thom was verbonde aan die Fakulteit Teologie van die Universiteit van Fort Hare in Alice.
Vroom of regsinnig? – Kerkhistorikus Deon Thom antwoord
Deon Thom
2014-06-17
"Soos die titel aandui, sluit Brümmer aan by die vindingryke vergelyking van GK Chesterton waarin hy 'vroomheid' beskryf as 'a love affair [with God]' terwyl ’n strewe na teologiese korrektheid ('regsinnigheid') gesien word as 'something like a theory'".