Deon Liebenberg

Deon Liebenberg is ’n navorsingsgenoot by die IIE Vega Skool. Hy het ’n BA in skone kunste aan die Universiteit van Kaapstad, ’n MTech in argitektoniese tegnologie aan die Kaapse Skiereiland Universiteit vir Tegnologie, en ʼn PhD in visuele kunste aan die Universiteit Stellenbosch voltooi. Sy navorsingsfokus is kunsgeskiedenis, estetika en argitektuurgeskiedenis. Hy stel veral belang in die rol wat godsdiens en mitologie in die beeldende kunste en argitektuur speel, en daarom behels sy navorsing ook verskeie aspekte van antropologie.

Calvin, the sublime, and modern aesthetic experience

Deon Liebenberg Academic research 2025-12-15

"Calvin’s repeated insistence that the faithful should be overwhelmed, astonished, and left utterly speechless by the revelation of God’s glory when contemplating the beauty and magnificence of nature is of particular interest here."

Calvyn, die sublieme en moderne estetiese ervaring

Deon Liebenberg LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2025-12-15

"Die algemene opvatting dat Johannes Calvyn negatief ingestel was teenoor gewyde kuns en estetiese ervaring word hier bevraagteken. Sy eie skrywes oor gewyde kuns en die teologiese doel van estetiese ervaring, asook die kommentaar van kenners in hierdie opsigte word gebruik om dié kwessie te ondersoek."

Chaos and anti-structure in European grotesque ornaments of the sixteenth and seventeenth centuries

Deon Liebenberg Academic research 2022-04-26

"The chimerical nature of grotesque ornaments of the Renaissance and Mannerist periods is investigated here with respect to the way in which the boundaries that normally separate the human, animal, and plant categories are transgressed and dissolved."

Chaos en teenstruktuur in Europese groteske ornamente van die 16de en 17de eeue

Deon Liebenberg LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2022-04-26

"Die chimeriese aard van groteske ornamente uit die Renaissance en Maniëristiese periodes word hier ondersoek met betrekking tot die manier waarop die grense wat normaalweg die menslike, dierlike, en plantkundige kategorieë duidelik afbaken, daardeur oorskry en ontbind word."

The debate on primitivism: a wider perspective

Deon Liebenberg Academic research 2021-08-25

"[It] is shown that primitivism is not an exclusively Western phenomenon – many of the indigenous societies encountered in the Americas and elsewhere by early European discoverers and travellers and duly cast in the mould of the 'primitive' or the 'noble savage' themselves had primitivist myths of a lost primordial age of idyllic innocence and harmony."

Die debat om primitivisme: ’n wyer perspektief

Deon Liebenberg LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2021-08-25

"Belangrik in hierdie verband is die feit dat primitivisme nie uitsluitlik ’n Westerse verskynsel is nie. Heelwat van die inheemse mense van die Amerikas en elders wat in die rol van die edele barbaar geplaas is deur Europese ontdekkingsreisigers en geleerdes [...], het self een of ander vorm van ’n primitivistiese mite oor ’n goue tydperk gehad."

Top