Admission of guilt fines in the light of procedural justice and crime control
2024-06-21"The Amendment Act amends the CPA and creates a framework which permits the Minister of Justice, in consultation with the National Director of Public Prosecutions, to declare certain offences which do not constitute previous convictions upon the payment of an admission of guilt fine."
Skulderkenningsboetes in die lig van prosedurele geregtigheid en misdaadbeheer
2024-06-21"Hierdie bydrae ondersoek die statutêre raamwerk oor skulderkenningsboetes en die belangrike rol van die polisie in die verduideliking van die proses, insluitende die gebruik van belangrike voorgeskrewe vorms om die beskuldigdes se grondwetlike regte en gevolge van betaling uiteen te sit."
Vonnisbespreking: Die Konstitusionele Hof verskaf sekerheid oor die toepassing van die gemeenskaplikeoogmerk-leerstuk op verkragtingsake
2020-10-14"Dit is onlogies om die leerstuk op misdade soos moord (hoewel baie wyd omskryf), waar ’n dader byvoorbeeld iemand met ’n mes kan steek of verwurg, toe te pas, maar nie op verkragting nie. ’n Mes penetreer tog op ’n soortgelyke wyse die menslike liggaam (al is dit nie op ’n intieme, seksuele wyse nie)."

