Dave

 Dave Du Plessis was tydens die 1970's betrokke in verskeie projekte in 'n destydse Wes-Tranvaalse dorp, vanwaar hy ook later sy eie onderneming bedryf het. Vlieg en snoeker was gunsteling afleidings en nou woon hy in 'n vakansiestad op die strand vanwaar hy verblyf verhuur.
Top