Dalena van Jaarsveld

Dalena is 24 jaar oud en werk vir die tydskrif Kuier in Kaapstad. Sy het by Tukkies Joernalistiek en Antropologie gestudeer. Sy het reeds ‘n paar kortverhale in Kuier gepubliseer en een kortverhaal in die bundel Amfiteater (van Protea Boekhuis) getiteld "Skool", wat oorspronklik in Engels geskryf is.



Opgedateer/Updated: 2010-02-24
Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za
Bio-info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za
Top