Corneil Muller is 'n 3de jaar Geïntegreerde Bemarking-student aan die Universiteit van die Vrystaat, gebore en getoë in Bloemfontein. Hy dien op die Studenteraad, met die portefeulje: Kuns & Kultuur. Is absoluut gek na die Afrikaanse taal, daar is niks mooier as die soet klank van goed gegeurde Afrikaans oor sagte, ronde, rooi pruil-lippe nie!
Opgedateer/Updated: 2007-02-08
Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za
Bio-info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za