Terwyl Cobus van der Merwe besig was met sy LLM aan die Universiteit van Kaapstad, besluit hy hy wil nie Engels praat, pakke dra en gholf speel om kliënte te werf nie. Daarom koop hy op 25 'n streekskoerant op Malmesbury. Ná 13 jaar verkoop hy dit in Mei 2002 aan Naspers. Tans lê hy hom toe op fotografie (kyk na www.gaydar.co.za/photolook) en skryfwerk.
Opgedateer/Updated: 2006-09-01
Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za
Bio-info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za