Christine Grobler

Christine het haar nis in skryf op hoërskool begin vind. Sy het ‘n BTech-graad in taalpraktyk te TUT verwerf, waar haar kreatiewe skryfwerk in die jaarlikse nuusblaadjie vir vier jaar verskyn het. Sy werk tans vir Media24 in Pretoria as ‘n redaksionele assistent. Sy is ‘n positiewe en hardwerkende 22-jarige wat haarself gereeld en vrylik aan die kreatiewe gogga oorgee.
Top