Christiaan Els

Sien die eerste lewenslig op Vrydag 13 Maart 1959. Getoë te Potchefstroom. Kwalifiseer aan die PUK as ingenieur enlater as projekbestuurder. Is van kleintyds af verknog aan lees en skryfwerk. Het al twee digbundels en verskeie kortverhale (ongepubliseerd) agter die blad.
Top