Chane
Ek is huidig 'n kommunikasie student aan die Noordwes Universiteit. Ek geniet kuns en vermaak. My spontane, vriendelike en hardwerkende persoonlikheid maak dit moontlik dat ek elke dag voluit lewe en alles doen tot die beste van my vermoe. Familie en Christenskap speel 'n belangrike rol in my lewe.