Ceci

Ek is vroulik en nou 53. Het gewerk by 'n groot bank vir 26 jaar en toe bedank om my 'kunsinnigheid' uit te leer. Dit het nie veel opgelewer nie, behalwe vir myself. Ek bly tans op 'n plaas in die Swartland, hier waar die koring en die skape groei.
Top