Carla Vorster is 'n derdejaarstudent aan die Universiteit van Stellenbosch. Sy volg die kursus BA Taal en Kultuur en het Afrikaans en Geskiedenis as hoofvakke. Carla is ook 'n vryskutjoernalis vir die studentekoerant Die Matie.
Opgedateer/Updated: 2009-28-04
Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za
Bio-info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za