Aus staffer
Spaans-engels vertaler en Engels-onderwyser.
Besig met 'n PhD in literêre en kulturele studies op Monash Universiteit, Melbourne.
Proefskrif getiteld "Vertoe van die ander in apartheid en die trujillato". Stel baie belang in apartheidsera literatuur, veral die van die 'sestigers', en die vertoe van die verknorsing van Afrikaners in die nuwe bestel.