Die rol van ’n Afrika-bewussyn in universiteite in ’n nie-Westerse konteks
2019-05-17"Dit kan ’n ruimte wees waar al die plaaslike nuanses van die lewe se rykheid na vore kom en saam met die insigte van elders in die wêreld ’n bydrae lewer tot die ontwikkeling van ’n waardige en volhoubare lewe vir almal."
Verstaan ons studente se verset?
2017-02-02"Dikwels is dit ons onkunde, ons blindheid vir die Ander, ons onvermoë om buite ons eie denkraamwerk te kan dink en die Ander te ontmoet, wat die grootste oorsaak is daarvan dat ons goedbedoelde pogings onbedoelde skade aanrig."

