Anton van der Linde
Prof Anton van der Linde het die grade BLC (1985), LLB (1987 cum laude), LLM (1997 cum laude) en LLD (2001) aan die Universiteit van Pretoria verwerf. Hy is sedert 1995 verbonde aan die Departement Privaatreg, Universiteit van Pretoria. Hy doseer die vakke Kinderreg, Erf- en Trustreg. Hy is ook verantwoordelik vir ‘n LLM program in Boedelreg en bied ‘n Sertifikaatkursus in Trustreg aan. Voorts is hy is ? toegelate prokureur van die hoë hof van Suid-Afrika.