Ansie de Kock

Ansie op Stellenbosch grootgeword.  Haar pa het vir hulle 'n liefde vir stories aangeleer deur saans vir hulle uit die Skatkis-reeks voor te lees. Sy het uit die onderwys bedank as gevolg van 'n baie siek kind. Na haar herstel het sy 'n Master Maths-sentrum op Clanwilliam oopgemaak en toe drie jaar terug 'n Master Maths-sentrum op Hermanus. Sy ontvlug van die wiskunde deur middel van haar stories.

 

Opgedateer/Updated: 2009-10-14
Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za
Bio info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za

Top