Annette

Wetenskaplike agtergrond- honger na wetenskaplike nuus in leesbare vorm, nie abstrakte van referate nie. Lees graag: Wole Solyenka; Rushdie;Pamuk en selfs J Mitchener en Uris. Sukkel om nuwe skrywers in dieselfde formaat te kry.
Top