Annette du Plessis

Annette du Plessis het in 2020 haar MA behaal met die literêre gerontologie as onderwerp vir haar verhandeling oor Die dao van Daan van der Walt (2018). In 2023 het sy haar PhD (Afrikaans en Nederlands) verwerf met ’n proefskrif oor Elsa Joubert se outobiografiese drieluik, ’n Wonderlike geweld (2005), Reisiger (2009) en Spertyd (2017). Albei grade is aan die Universiteit Stellenbosch behaal. Sy geniet nou die aftreejare saam met haar man op Robertson.

 

Spertyd: the culminating work in Elsa Joubert’s life writing

Annette du Plessis Academic research 2023-11-16

"Joubert views her ageing as a journey through a new continent that she approaches with hope and courage, openly writing about the physiological, psychological, and sociological complications associated with ageing."

Spertyd (2017): die sluitstuk in Elsa Joubert se egoliteratuur

Annette du Plessis LitNet Akademies (Geesteswetenskappe) 2023-11-16

"Die herinneringe aan bepaalde (onopgeloste) gebeure dwing haar om dit weer te beskou en ’n standpunt in te neem om heling te bewerkstellig. Dit is deur hierdie standpuntinname dat Spertyd as sluitstuk funksioneer."

Top