Anneke Perold is tans 'n derdejaarstudent in BA (Taal & Kultuur) aan die Universiteit van Stellenbosch. Na afloop van haar matriekjaar aan die Hoërskool Durbanville in 2001, het sy 'n twee jaar lange diplomakursus in Kulinêre Kunste, Professionele Sjef- en Bakwerk, voltooi aan die Institute of Culinary Arts te Stellenbosch. Daarna het sy vir 'n aantal jaar in Londen gewerk as onder andere 'n produkontwikkelaar. Haar voorliefde vir tale het haar egter teruggelok na Stellenbosch en tans koester sy drome van 'n Meestersgraad in Linguïstiek.
Opgedateer/Updated: 2009-04-30
Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za
Bio-info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za