Annatjie Di Scala
Ek het reeds in engels gepubliseer via Trafford Publishing. Die boek se naam is "Little Cat Diaries" - en - ek het gepubliseer onder die naam Anne Di Napoli. Ek het verder ook deelgeneem aan Ad Artem (ATKV) kompetisie, waar ek sukses behaal het met gedig genaamd "The last taptoe" . Ek het ook aan NB publiseerders 'n manuskrip voorgele, maar as gevolg van die klein mark vir afrikaanse poesie, kon hulle my nie op daardie staduim akkomodeer nie. Tog het ek besluit dat ek nie sal opgee nie. Aanhouer wen!