Annalene
Annalene van Staden is 'n senior lektor verbonde aan die dissipline Psigo-Opvoedkunde, aan die Universiteit van die Vrystaat. Sy is 'n NNS gegradeerde navorser en bestuur tans 'n navorsingsprojek, getiteld: "Cognitive-linguistic processing of L1 and L2 children with typical and atypical patterns of development".
Haar navorsing fokus op taal, kognisie en leer, en spesifiek leer- en taalgestremdhede.