My naam is Anna Visser. Ek is tans 'n student by die Universiteit van die Vrystaat, besig met my honneurs jaar in Drama en Teaterkuns. Ek het 'n liefde vir Afrikaans en wil graag eendag 'n skrywer word.
Opgedateer/Updated: 2010-07-27
Bio-inligting verouderd? Stuur 'n e-pos aan bio@litnet.co.za
Bio-info dated? Send an e-mail to bio@litnet.co.za